Securitas Outjo Securitas Outjo

Siglinde Schrader
Onafhanklike Makelaar

PRIVAAT, PERSOONLIKE, BOERE, BESIGHEIDE
Beleggings, Lewens Versekering en Pensioene
Moet u nie bekommer oor u testament, boedel, pensioen, lewensversekering, finansies vir die kinders se studies, rentekoerse, veilige beleggings, effekte trusts, inkomste belasting, korttermynversekering en nog vele meer nie,

Moet nie uitstel nie maar skakel my, Siglinde Schrader u makelaar met 21 jaar ondervinding in die versekerings bedryf, vir advies , vriendelike diens en gemoedsrus.

Ek bemark n wye reeks produkte deur goeie maatskappye soos: Momentum, Old Mutual, Sanlam, Hollard, Mutual & Federal en Santam.

Wees verseker net die beste is goed genoeg vir u.
Click for English

VORMS
As u wil hê dat ek u profiel evalueer, benodig ek die volgende vorms asb.:
1. Persoonlike Inligting
2. Toestemming

As u my as u makelaar wil aanstel, benodig ek n aanstellings brief
Aanstellings Brief

Vorms kan afgelaai word deur die skakel te kliek.

P.O. Box 127 | Stasie str., Outjo | Tel.: 067 313 486 (w), 067 313 283 (h) | Fax: 067 313 486 | Cell: 081 244 6451
eMail: bergveld@iway.na

Design: Stofjas 2011                                                                                                                                                       Disclaimer